16 September / Is ek regtig Jesus se dissipel? / Johannes 13:34-35
Ek gee julle ’n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As
15 September / Jesus is nie net 'n pion nie / Johannes 10:17-18
“Die Vader het My lief omdat Ek my lewe aflê om dit weer op te neem. Niemand neem dit van
14 September / Liefde tussen God en Jesus / Johannes 3:35
Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. - Joh. 3:35
Hoe kosbaar is
13 September / Liefde en duisternis / Johannes 3:19-21
Sondaars is lief vir die duisternis, nie vir wat die duisternis is nie, maar vir wat die duisternis wegsteek; hul sondige begeertes en dade.
12 September / Baie liefde / Lukas 7:47
Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir
11 September/ Verryk jou geloof met liefde / 2 Petrus 1:3-7
"Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit
10 September / Liefde vir Geld / Matteus 6:24
Geld opsig self is nie verkeerd nie, ook nie rykdom nie. Die liefde vir geld is waar die probleem lê.
9 September / Meer as 'n tollenaar / Matteus 5:46
As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie
8 September / Wat behels liefde vir God? / Josua 22:5
Jesus het die wet opgesom as liefde vir God en liefde vir jou naaste.
7 September / 'n Vol Lewe / Prediker 21:21
Wat beteken dit om 'n lewe van liefde en regverdigheid na te streef?