26 September / Doen jou naaste geen kwaad / Romeine 13:10
Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. -
25 September / Wie se kind is jy? / 1 Johannes 3:10
Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe
24 September / Hulle wil jy nie lief hê nie / 1 Petrus 2:17
Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser. - 1 Pet. 2:17
Dit
23 September / Bly standvastig / Jakobus 1:12
Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die
22 September / Vir die mans / Kolossense 3:19
19Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie. - Kol. 3:19
As mans
21 September / Nuwe Lewe / Kolossense 3:12-17
Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie lief het. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en
20 September / Die hoof motivering / 1 Korintiërs 16:14
Laat alles by julle in liefde geskied. - 1 Kor. 16:14
Elke dag van ons lewe moet ons besluite
19 September / Liefde weer saam gehoorsaamheid / Johannes 15:9-10
Afhangklinkheid en liefdevolle gehoorsaamheid aan God is die pad wat elke Kind van God behoort te loop.
18 September / Ken God jou? / 1 Korintiërs 8:3
Maar as iemand God liefhet, ken God hom. - 1 Kor. 8:3
As jy God liefhet, dan sal jy
17 September / Moenie vrees nie / Sefanja 3:17
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is