15 Maart – God dra my
Die ewige God is 'n skuilplek, sy arms is altyd onder jou. Hy verdryf die vyand voor jou uit,
14 Maart – Klag is ook gebed
Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. -
13 Maart – Geloof is soms net aanhou
Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.
12 Maart – Hou vas al verstaan jy nie
Vertrou op die HERE met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie. - Spreuke 3:
11 Maart – Vrae sonder antwoorde
Ja, my planne is nie julle planne nie,en julle paaie is nie my paaie nie,” is die uitspraak van
10 Maart – Moeg maar nie alleen nie
Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. - Jesaja 40:29 (AFR83)
Oordenking:
God
9 Maart – Hoop teen hoop
Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies
8 Maart – God is naby die gebrokenes
Die Here is na aan hulle wat gebroke harte het; wie se gees verpletter is, verlos Hy. - Psalms 34:
7 Maart – Trane voor God
U het self my lotgevalle opgeteken. Hou tog my trane in u leersak. Staan dit nie in u boekrol nie?
6 Maart – Gebede wat nie verander nie
Hieroor het ek die Here drie maal gesmeek dat dit van my moet wyk. Maar Hy het vir my gesê: