23 Desember / Tema: Vriendskap / Johannes 15:14-15
Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ’n
22 Desember / Gebed bring rustigheid / Filippense 4:6-7
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan
21 Desember / Ek slaap goed / Psalm 3:6
As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my. - Ps.
20 Desember / Tema: Geduld / Galasiërs 5:22
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge
19 Desember / 'n Nuwe Krag / Jesaja 40:29-31
Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,
18 Desember / Rus in vrede / Psalm 4:9
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.
17 Desember / Hou moed / Johannes 16:33
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê;
16 Desember / Rus in die Here / Psalm 37:5-7
Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Hy sal jou onskuld laat deurbreek
15 Desember / Luister jy na die Herder? / Psalm 23:1-3
’n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen
14 Desember / Rus vir dié om jou / Eksodus 23:12
“In ses dae moet jy jou werk doen, maar op die sewende dag moet jy nie werk nie sodat jou