gebed 8 Maart 2023 / Loof Sy Naam / Matteus 6:9b "... laat u Naam geheilig word" - Matt 6:9b Gebed moet begin deur ons fokus eers op God te plaas en Sy heiligheid. Ons moet ons gebede begin deur God se Naam groot te maak, deur Hom te eer en ontsag te hê vir Sy naam. Partykeer rammel ons
gebed 7 Maart 2023 / Ons Vader / Matteus 6:9a “So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is ..." - Matt. 6:9a Ons gebed moet begin met die fokus op die Vader. Deur te bid "ons Vader", impliseer ek twee dinge: 1. Ek impliseer dat ek deel is van die Huisgein van God en dat
gebed 6 Maart 2023 / Hy weet wat jy nodig het / Matteus 6:8 Moet dan nie soos hulle maak nie, want julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra. - MAtt. 6:8 God, die Vader, weet wat Sy kinders nodig het. Hy weet wat hul behoeftes is, voordat hulle dit nog van Hom vra. Met vers 7
gebed 5 Maart / Praat sin / Matteus 6:7 “Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene ’n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word omdat hulle baie woorde gebruik. - Matt. 6:7 Het jy al geluister na iemand wat bid en dan gedink, "sjoe weeee maar die ou bid darem
gebed 4 Maart / In jou kamer / Matteus 6:6 Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. - Matt 6:6 Dit is belangrik om te bid in 'n stil en afgesonderde plek.
gebed 3 Maart 2023 / Gebed / Matteus 6:5 “Verder, as julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie. Hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die straathoeke te staan en bid sodat die mense hulle kan sien. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. - Matt. 6:5 Ons begin met '
Kindskap 2 Maart 2023 / Wie behoort nie aan God nie? / 1 Johannes 3:9-10 Iemand wat ’n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy uit God gebore is. Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat
Kindskap 1 Maart 2023 / Die wêreld ken jou nie / 1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. - 1 Johannes 3:1 Ons moenie verras wees wanneer mense ons nie as Christene wil aanvaar nie.
Kindskap 28 Februarie 2023 / Onberispelike Kinders van God / Filippense 2:14-16a Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die
Kindskap 27 Februarie 2023 / Die Gees Heers / Romeine 8:14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. -Rom. 8:14 Daar is twee tipes mense, die wie hul deur hul vlees en sondelike begeertes beheer en versoek word en dan dié wie hul deur die Gees van God laat lei en hulle vermy
Kindskap 26 Februarie / Hoe om jouself te gedra / 1 Timoteus 3:15 Ingeval my koms vertraag word, sal jy dus weet hoe iemand hom moet gedra in die huisgesin van God, dit is die gemeente van die lewende God. Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid. - 1 Tim. 3:15 Paulus gee riglyne in die briewe aan Timoteus vir
Kindskap 25 Februarie 2023 / Erfgename / Galasiërs 4:6-7 En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader! Jy is dus nie meer ’n slaaf nie; jy is nou ’n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God
Kindskap 24 Februarie 2023 / Kinders van God regoor / Johannes 11:52 52En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat oor die hele aarde versprei is, tot een volk bymekaar te bring. - Joh. 11:52 Die Farisieërs vergader hier en besluit om Jesus dood te maak. Hulle is bekommerd oor hoe die
dissipelskap 23 February 2023 / Vader en Seun / Matteus 17:5 Terwyl hy nog praat, het ’n helderligte wolk skielik sy skaduwee oor hulle gegooi, en ’n stem uit die wolk het gesê: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug. Luister na Hom.” - Matt. 17:5 Het jy al daaraan gedink dat dit nie net ek en jy
Kindskap 22 Februarie 2023 / Vredemakers / Matteus 5:9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. - Matt. 5:9 Kinders van die Here moet bekend wees as vredemakers. Soms is ons skuldig daaraan dat ons self die persone is wat die vrede steur en onenigheid veroorsaak deur ons woorde en optredes. As 'n
Kindskap 21 Februarie 2023 / Verwagting / Efesiërs 5:1 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. - Ef. 5:1 Eenvoudig, né? Of dalk nie so eenvoudig nie... watter voorbeeld is dit wat ons moet volg? Dit is maklik om te sê ons moet God of Jesus se voorbeel volg... maar wat
Kindskap 20 Februarie 2023 / Jesus Christus bind ons / Galasiërs 3:26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God. - Gal. 3:26 As jy Jesus uit die prêntjie haal, dan kan ons nie Kinders van God wees nie en ons kan ook nie Kinders genoem word nie. Jesus is die een wat ons aan mekaar heg
Kindskap 19 Februarie 2023 / Tema: Kindskap / Johannes 1:12 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. - Joh. 1:12 Ons is besig met 'n reeks oor Kindskap by ons gemeente (volg die reeks op YouTube hier: https://www.youtube.com/playlist?list=
dissipelskap 18 Februarie 2023 / Word soos jou leermeester / Lukas 6:40 ’n Leerling is nie hoër as sy leermeester nie, maar iemand wat volleerd is, sal aan sy leermeester gelyk wees. - Lukas 6:40 Jesus lig hier uit dat 'n persoon word soos die persoon wie hy naboots of volg. Om Jesus se dissipel te wees, beteken dat ons moet
dissipelskap 17 Februarie 2023 / Oorsprong van Christene / Handelinge 11:26 Toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië toe gebring, en hulle twee het ’n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en baie mense onderrig. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem. - Hand. 11:26 Saulus en Barnabas het vir 'n volle jaar
dissipelskap 16 Februarie 2023 / Vrede met mekaar / Matteus 5:23-24 “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. - Matt. 5:23-24 Om
dissipelskap 15 Februarie 2023 / Verenig met Jesus / 1 Korintiërs 1:9 God is getrou, Hy wat julle geroep het om verenig te lewe met sy Seun, Christus Jesus, ons Here. - 1 Kor. 1:9 God roep Sy kinders om in gemeenskap met Jesus Christus te lewe, om 'n verhouding met Jesus te hê. Hierdie voorreg word egter geskend wanneer ons
dissipelskap 14 Februarie 2023 / Dissipels kort rus / Matteus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.
dissipelskap 13 Februarie 2023 / Eise van Dissipelskap / Lukas 14:25-33 ’n Groot menigte het saam met Jesus gereis. Hy draai toe om en sê vir hulle: “As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie tensy hy afstand doen van sy eie vader en moeder en vrou en kinders, en broers en susters, ja, selfs van
dissipelskap 12 Februarie 2023 / Spoor mekaar aan elke dag / Hebreërs 3:12-13 Broers, julle moet toesien dat daar nooit by een van julle ’n verkeerde gesindheid van ongeloof ontstaan en hy van die lewende God afvallig word nie. Maar solank daar nog ’n “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard