4 Januarie - Begin waar jy is
God vra nie perfeksie voordat Hy begin werk nie. Hy gebruik klein beginne en gewone mense om groot dinge te doen.
3 Januarie - God se wil. My plan.
Ons maak maklik groot planne, maar vergeet soms hoe afhanklik ons van God is. Sy wil is nie om ons vryheid te steel nie, maar om ons te beskerm.
2 Januarie - Waarheen is ek regtig op pad?
Ons is dikwels besig, maar nie altyd op die regte pad nie. God se Woord help vir ons om te kan onderskei wat God se wil is en dit lei ons ook om op die regte pad te bly.
1 Januarie - ’n Nuwe jaar begin by God
'n Nuwe jaar bring vir party vars hoop, maar vir ander ook ou vrae. God nooi ons uit om ons eie planne te mag maak, maar om dit aan Hom toe te vertrou.
12 Maande, 12 Temas in 2026
In 2026 stap Kortliks deur 12 praktiese temas, een vir elke maand — temas wat raak aan die werklikhede wat ons elke dag beleef. Januarie se tema is: Rigting & Doel, met Februarie wat fokus op Verhoudings & Liefde ...
'n Verlosser Gebore (2025/12/25)
Die aankondiging dat Christus gebore is, was 'n groot blydskap gewees (v. 10) vir die Volk. Die woord blydskap (chara) word gereeld in Lukas met verlossing vereenselwig.
2026 is om die draai
2025 Se deure is al amper toe en terwyl daar nog so 'n paar dae van die jaar oor is, trek Kortliks my aandag en ek ervaar die Here druk dit op my hart om weer Kortliks aandag te gee.
Brand jy soos wierook?
Ons moet soos wierook vir Christus brand, sodat die wêreld die aangename geur van die Evangelie kan ruik waar ook al ons heen gaan. En saam met dit, dat ons nie die evangelie sal verkondig om geld te maak nie, maar dat ons dit sal doen soos God die taak aan ons op gelê het.
Dankie, dit was 'n goeie jaar!
Net meer as 'n jaar terug het die klein persoonlike projek idee van Kortliks by my opgekom om tematiese
26 Junie 2023 / Gemaak om te dien / Efesiërs 4:11-12
En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. Sy doel daarmee was