5 November / Staan op en werk / Spreuke 6:10-11
Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval die armoede
4 November / Sorg vir jou eie mense / 1 Timoteus 5:8
As iemand nie vir sy eie mense en veral nie vir sy huisgesin sorg nie, het hy die geloof verloën
3 November / Werk bring beloning / Spreuke 14:23
Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. - Spr. 14:23
Spreuke hou nie terug nie en
2 November / Voordeel van hard werk / Spreuke 12:24
Hardwerkende mense kom in magsposisies; lui mense word dwangarbeiders. - Spr. 12:24
Wat is jou gedagtes? Wat kom by
1 November / Die luiaard se honger / Spreue 13:4
Die luiaard se honger word nie gestil nie; hardwerkende mense het meer as genoeg om te eet. - Spr. 13:
31 Oktober / Passop vir Nuttelose dinge / Spreuke 12:11
Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie.
30 Oktober / Moet jouself nie vergelyk nie / Galasiërs 6:4
Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit
29 Oktober / Werk vir die ewige lewe / Johannes 6:27
Julle moet nie werk vir die voedsel wat vergaan nie, maar vir die voedsel wat nie vergaan nie en wat
28 Oktober / Werk om weg te kan gee / Efesiërs 4:28
As iemand ’n dief is, moet hy ophou steel; hy moet deur harde werk op ’n eerbare manier self in
27 Oktober / Werk vir die Here / Kolossense 3:23
Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie. - Kol.