13 April / Tema Voorstelle?
Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind,
12 April / Antwoorde op die regte tyd / Spreuke 15:23
’n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte
11 April 2023 / Streef vir ander se vrede / Spreuke 12:20
Dié wat op kwaad uit is, doen dit omdat hulle vals is; dié wat beraadslaag vir vrede en voorspoed, doen
10 April 2023 / Getuies na die opstanding / Handelinge 13:30-31
Maar God het Hom uit die dood opgewek. Hy het in die loop van baie dae aan die mense verskyn
9 April 2023 / Hy leef, daarom leef ek / Johannes 11:25-26
Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe
8 April 2023 / Regter en sonde / Job 19:27-29
Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna
2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15
As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. - Spr 21:
30 Maart 2023 / Raad van vriende / Spreuke 27:9
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
29 Maart 2023 / Die Woord bring vreugde / Ps 19:9
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder:
28 Maart 2023 / Wees bly oor beproewings / Jakobus 1:2-4
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof