1 min read

7 Februarie – Praat of swyg?

Wysheid lê daarin om te weet wanneer om te praat en wanneer om stil te bly.
7 Februarie – Praat of swyg?
Wie sy woorde terughou is vertroud met kennis, en wie grootmoedig van gees is, is 'n skerpsinnige mens. - Spreuke 17:27 (AFR20)

Oordenking:

Wysheid lê daarin om te weet wanneer om te praat en wanneer om stil te bly. Nie elke situasie vra ’n antwoord nie. Wysheid lê ook daarin wanneer 'n mens weet wanneer dit nodig is om stil te bly en nie 'n kommentaar te lewer nie.

Vraag / Uitdaging:

Het jy onlangs 'n situasie gehad waar jy moes kies om te praat of swyg?

Gebed:

Here, gee my onderskeiding. Help my om my woorde wys te gebruik. Amen.