5 Oktober / Die Gees Bemagtig Ons / 2 Timoteus 1:7
Krag, liefde en selfbeheersing...
Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. - 2 Tim. 1:7
Krag, liefde en selfbeheersing... dit is nie iets wat ons ten volle uitvoering op ons eie kan reg kry nie, maar word deur die Heilige Gees bewerkstellig. Die Christen se lewe, wie hom of haar deur die Gees laat lei, se lewe moet deur hierdie drie eienskappe gekenmerk wees.