4 Augustus / Johannes 3:16 / Liefde
Hierdie is 'n baie bekende vers wie baie mense ken; selfs nie-gelowiges ken hierdie vers... maar ken jy die verse wat daarop volg? Die verse wat na vers 16 volg is so kragtig en tog kan meeste mense wie ek teëkom dit nie op sê nie.
“God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. - Johannes 3:16
Hierdie is 'n baie bekende vers wie baie mense ken; selfs nie-gelowiges ken hierdie vers... maar ken jy die verse wat daarop volg? Die verse wat na vers 16 volg is so kragtig en tog kan meeste mense wie ek teëkom dit nie op sê nie.
Die verse hierna leer ons dat God het Jesus aarde toe gestuur om ons te red en nie om ons te oordeel nie. Wanneer ons in Jesus glo, dan is daar geen veroordeling nie en dat die wie volgens die waarheid wandel, hul dade van gehoorsaamheid duidelik is.
Huiswerk
Lees 'n bietjie die res van die verse (Johannes 16:17-21) by die huis en onderstreep die gedeeltes wat vir jou uitstaan.