23 September / Bly standvastig / Jakobus 1:12

23 September / Bly standvastig / Jakobus 1:12
Photo by JOHN TOWNER / Unsplash
Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet. - Jak. 1:12

Versoekings en beproewings is nooit lekker nie, maar die Here wil hê ons moet standvastig bly en nie in gee nie. As ons daar deur kom, sal ons die ewige lewe ontvang.

Dit beteken nie net een beproewing of versoeking nie, maar dit verwys ook na ons afhanklikheid aan God en die vermoë wat ons as Christene het om te volhard en standvastig te bly deur moeilike tye.

Hier is 'n preek deur Richard Blackaby wat gaan oor moeilike tye: