1 min read

21 Februarie – Geduld is ’n keuse

Geduld vra selfbeheersing en wysheid. Dit bring vrede in verhoudings.
21 Februarie – Geduld is ’n keuse
Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon. - Spreuke 14:29 (AFR20)

Oordenking:

Geduld vra selfbeheersing en wysheid. Dit bring vrede in verhoudings. Dis iets wat 'n mens aan werk en kan kweek. As jy ongeduldig is, is dit nie 'n goeie refleksie nie.

Vraag / Uitdaging:

Waar moet jy meer geduldig wees?

Gebed:

Here, help my om vandag met wysheid en geduld te reageer. Help my om die Heilige Gees toe te laat om my meer geduldig te maak. Amen.