16 Oktober / Selfbeheers / Titus 1:8

16 Oktober / Selfbeheers / Titus 1:8
Photo by Jonathan Bean / Unsplash
Hy moet gasvry wees, lief vir wat goed is, verstandig, regverdig, vroom en selfbeheers. - Titus 1:8

Paulus gee 'n lys van eienskappy of kwalifikasies waaraan die ouderlinge wie Timoteus aanstel, moet voldoen. Een van daardie eienskappy is selfbeheersing. Die woord wat hier vir selfbeheersing gebruik word is sōphrona (self-controlled, or temperate and sensible).

Selfbeheersing in hierdie konteks verwys na 'n matige temperament; iemand wie verstandig optree en matig is.


Litfin, A.D. (1985) “Titus,” in Walvoord, J.F. and Zuck, R.B. (eds.) The Bible Knowledge Commentary: An Exposition of the Scriptures. Wheaton, IL: Victor Books, p. 762.