13 April / Tema Voorstelle?

13 April / Tema Voorstelle?
Photo by Brett Jordan / Unsplash
Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind, laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange, want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode. - Ps 95:1-3

My genot en plesier in hierdie lewe word nie bepaal deur wie ek is of wat ek het nie, maar word bepaal deur my verhouding met die Here. Wanneer laas het jy met 'n gesindheid van lof en jubel en juig na God genader oor die wonder van Sy reddingsdaad en weens Sy almag? God, en God alleen, moet ons primêre bron van vreugde en vrede wees.

Nuwe Tema Voorstelle

Dit is amper tyd vir die volgende tema en ek wil hoor of julle enige voorstelle het?

Ons het tot dusvêr die volgende temas al gehanteer: