1 November / Die luiaard se honger / Spreue 13:4

1 November / Die luiaard se honger / Spreue 13:4
Photo by rajat sarki / Unsplash
Die luiaard se honger word nie gestil nie; hardwerkende mense het meer as genoeg om te eet. - Spr. 13:4

Die lui persoon se begeertes word nie vervul nie, want hy wil nie die werk in sit wat nodig is om dit te vervul nie. In die Engels word daar verwys na "appetite" en "cravings" - wat verwys na 'n diepe behoefte.

Die persoon wat gewillig is om die harde werk in te sit pluk die resultate en hul honger / behoeftes word aan voorsien.