9 Januarie 2023 / Vriend van God / Jakobus 2:23
So is die Skrif vervul wat sê: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek,” en hy is
8 Januarie 2023 / Toon eerbied aan jou vriende / Romeine 12:10
Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld. - Rom. 12:10
Vriende
7 Januarie 2023 / Bou mekaar op / 1 Tessalonisense 5:11
Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen. - 1 Tess. 5:
6 Januarie 2023 / Goeie raad / Spreuke 27:9
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
5 Januarie 2023 / Maats kan jou breek / Spreuke 18:24
Maats kan jou breek, maar daar kan ook ’n vriend wees wat nader is as ’n broer. - Spr. 18:
4 Januarie 2023 / Harde liefde / Spreuke 27:5-6
’n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly. Op ’n vriend wat jou seermaak, kan jy reken; iemand
3 Januarie 2023 / Kies jou maats / Spreuke 22:24-25
Moenie maats maak met ’n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie: dalk leer
2 Januarie 2023 / Help mekaar op / Prediker 4:10
As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om
1 Januarie 2023 / Vergifnis in vriendskap / Spreuke 17:9
Wie ’n verkeerde optrede teenoor homself verontagsaam, soek goeie verhoudinge; wie ’n saak bly ophaal, bring verwydering tussen vriende. -
30 Desember / Moenie kwaad praat nie / Jakobus 4:11-12
Moenie van mekaar kwaad praat nie, broers. Hy wat van sy broer kwaad praat of sy broer veroordeel, praat kwaad