27 April 2023 / Respekteer God se Woord / Spreuke 30:5-6
Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil. Moet niks byvoeg by wat Hy gesê
26 April 2023 / God se teenwoordigheid / Sagaria 2:13
Wees stil voor die Here, al wat leef! Hy kom uit sy heilige woning te voorskyn! - Sag 2:13
25 April 2023 / 'n Storie oor God se naam / Eksodus 20:7
“Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy
24 April 2023 / Respek vir God se Naam / Psalm 29:2
Prys die Here om die eer van sy Naam! Buig voor die Here by sy heilige verskyning! - Ps 29:
21 April 2023 / 'n Waardige Offer / Maleagi 1:6-8
’n Seun eer sy vader en ’n slaaf sy eienaar. As Ek dan vader is, waar is die eer wat
20 April 2023 / Respek vir ou mense / Levitikus 19:32
“Uit eerbied vir jou God moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel. Ek is die Here.
19 April 2023 / Vermaan ander met respek / 1 Timoteus 5:1-2
’n Ouer man moet jy nie skerp teregwys nie, maar vermaan asof hy jou vader is. Vermaan die jonger mans
18 April 2023 / Tema: Respek / 1 Petrus 2:17
Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser. - 1 Petrus 2:17
Ons