31 Maart – Gebed vir swaar tye
Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan
30 Maart – Ek rus in Hom
Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig. - Psalm 62:6 (AFR20)
Dawid
29 Maart – God se genade is genoeg
Die Here het vir Paulus gesê dat Sy genade genoeg is en in Paulus se swakheid, word God se krag volbring. Paulus het 'n doring in die vlees gehad, iets wat die Here gewyer het om weg te vat, sodat dit Paulus "nederig" kan hou as t'ware.
28 Maart – Volhard tot die einde
Maar wie tot die einde volhard, sal gered word. - Matteus 24:13 (AFR20)
Oordenking:
Volharding hou verband met getrouheid
26 Maart – God hoor my
Maar God hét geluister, Hy hét my gebed verhoor! - Psalm 66:19 (AFR83)
Oordenking:
God hoor die gebede van
25 Maart – Vertrou in die donker
Wie van julle dien die Here en luister na sy dienaar? Wie in die donker loop en geen lig sien
24 Maart – Lyding verander my
Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir
23 Maart – God los my nie
Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit
22 Maart – Hoop wat hou
Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. - Hebreërs 6:
21 Maart – God bly getrou
Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen