30 September / Volgende Tema / Efesiërs 5:1-2
Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus
29 September / Is God jou eerste liefde? / Openbaring 2:4
Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. - Op.
28 September / Kom jy met 'n slaanding? / 1 Korintiërs 4:21
Wat verkies julle? Moet ek met ’n slaanding na julle toe kom, of in liefde en in ’n gees van
27 September / Hoop sonder skaamte / Romeine 5:5
Moenie skaam wees oor die Hoop in Christus nie!
26 September / Doen jou naaste geen kwaad / Romeine 13:10
Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. -
25 September / Wie se kind is jy? / 1 Johannes 3:10
Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe
24 September / Hulle wil jy nie lief hê nie / 1 Petrus 2:17
Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser. - 1 Pet. 2:17
Dit
23 September / Bly standvastig / Jakobus 1:12
Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die
22 September / Vir die mans / Kolossense 3:19
19Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie. - Kol. 3:19
As mans
21 September / Nuwe Lewe / Kolossense 3:12-17
Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie lief het. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en