9 Maart – Hoop teen hoop
Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies
8 Maart – God is naby die gebrokenes
Die Here is na aan hulle wat gebroke harte het; wie se gees verpletter is, verlos Hy. - Psalms 34:
7 Maart – Trane voor God
U het self my lotgevalle opgeteken. Hou tog my trane in u leersak. Staan dit nie in u boekrol nie?
5 Maart – Wag sonder antwoorde
Goed is dit om stil te hoop op die verlossing van die Here. - Klaagliedere 3:26 (AFR20)
Oordenking:
Wag
3 Maart – Twyfel is menslik
Onmiddellik roep die vader van die kind uit: “Ek glo! Kom my ongeloof te hulp!” - Markus 9:24 (AFR20)
2 Maart – Hoekom gebeur dit?
Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My
1 Maart – Wanneer dinge swaar raak
Die Here is na aan hulle wat gebroke harte het; wie se gees verpletter is, verlos Hy. - Psalms 34: