2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15
As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. - Spr 21:
23 Maart 2023 / Blydskap deur gebed / 1 Tessalonisense 5:16-18
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle
20 Maart 2023 / Bid vir alle gelowiges / Efesiërs 6:18
Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al
19 Maart 2023 / Bid vir ander wat sondig / 1 Johannes 5:16-17
As iemand sy broer sonde sien doen wat nie tot die dood lei nie, moet hy bid en God sal
17 Maart 2023 / Bid vir die regering / 1 Timoteus 2:1-2
"Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir
16 Maart 2023 / Bid vir jou vervolgers / Matteus 5:44
"Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle
13 Maart 2023 / Weerhou my van versoekings / Matteus 6:13
"... en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose." - Matt 6:13
12 Maart 2023 / Vergewe soos jy vergewe / Matteus 6:12
"... en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree" - Matt 6:12
10 Maart 2023 / U wil alleenlik / Matteus 6:10b
"... laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel." - Matt 6:10b
Wanneer
9 Maart 2023 / God se Koninkryk / Matteus 10a
"... laat u koninkryk kom" - Matt 6:10a
Nadat ons God se Naam geloof en prys het, dan