9 Februarie 2023 / Wonderlike Voetstappe / Romeine 10:14-15
Maar hoe kan ’n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom
8 Februarie 2023 / Met krag sal jy getuig / Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem
7 Februarie 2023 / Aflos / 2 Timoteus 2:1-2
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het. Wat jy my voor baie
6 Februarie 2023 / Bly in Hom / Johannes 8:31-32
Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik
5 Februarie 2023 / Verloor om te wen / Matteus 16:24-25
Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem
4 Februarie 2023 / Dissipels en liefde / Johannes 13:34-35
Ek gee julle ’n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As
3 Februarie 2023 / Die Groot Opdrag / Matteus 28:18-20
Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die
2 Februarie 2023 / 'n Hoër roeping / Matteus 4:19
Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” – Matt.
1 Februarie 2023 / Koste van dissipelskap in die familie / Matteus 10:37-39
“Hy wat sy vader of moeder liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie;
31 Januarie 2023 / Dade wat getuig / 1 Johannes 2:4-6
Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ’n leuenaar, en die waarheid is nie