beloftes 28 Mei 2023 / Ons kan God ken / 1 Johannes 5:20-21 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe. Liewe kinders, bly dus weg van die afgode
beloftes 27 Mei 2023 / Belofte van Vreugde / Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. - Ps 16:11 Die Psalmis het geweet dat daar in die Here 'n belofte van vreugde lê. Dit is nie 'n vreugde wat gewortel is in
beloftes 26 Mei 2023 / Belofte van trou / Maleagi 2:15-16 Die Here het man en vrou een gemaak, een in liggaam en gees. En waarom een? Omdat Hy wil hê dat daar ’n nageslag moet wees, wat Hom eer. Beheers julle, moenie ontrou wees aan die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is nie. Die Here die
beloftes 25 Mei 2023 / Jy sal vergewe word / 1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely—Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. - 1 Joh 1:9 Hierdie is een van my gunsteling verse. As ons ons sondes bely, sal God ons vergewe. God is getrou en regverdig en as
beloftes 24 Mei 2023 / Jy is nie alleen nie / Hebreërs 13:5-6 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan ’n mens aan
beloftes 23 Mei 2023 / Vrede vir gelowiges / Psalm 85:9 Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir dié wat Hom getrou dien. Hulle moet net nie weer afdwaal nie. - Ps 85:9 Een van die beloftes van God wat ons as Christene op kan staat maak is die
beloftes 22 Mei 2023 / Die beloofde Heilige Gees / Lukas 24:29 En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.” - Lukas 24:49 Die Heilige Gees van God is 'n belofte aan elkeen wat die Naam van God aanroep en
beloftes 19 Mei 2023 / Ons moet volhard / Hebreërs 10:36-39 Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het. Nog net “’n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie. En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy
beloftes 18 Mei 2023 / Beloftes word deur Jesus vervul / 2 Korintiërs 1:18-20 So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie, want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit is ek en Silvanus en Timoteus, aan julle verkondig het, is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God,
beloftes 17 Mei 2023 / Geloof en Beloftes / Romeine 4:19-22 Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en dat Sara te oud was om kinders te hê, het sy geloof nie verswak nie. Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy
beloftes 16 Mei 2023 / God verander nie / Jakobus 1:17-18 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie. Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons,
beloftes 15 Mei 2023 / God jok nie / Titus 1:2 ... en wat hoop gee op die ewige lewe. God wat sy woord hou, het die ewige lewe lank gelede aan ons belowe. - Titus 1:2 God doen Sy Woord gestand. Hy jok nie. Dit wat Hy belowe of sê, dit doen Hy. In Numeri 23:19 lees ons ook:
beloftes 14 Mei 2023 / Verewig Versadig / Johannes 7:38 Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” - Joh 7:38 Daar is mense wat hul hele lewe lank soek na iets om die gat of begeerte wat diep binne in hul hart is te bevredig.
beloftes 13 Mei 2023 / 'n Belofte vir hierdie lewe / 2 Petrus 1:3-4 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het.
beloftes 12 Mei 2023 / Belofte van redding / Handelinge 2:38-39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar
beloftes 11 Mei 2023 / Beloftes / Numerie 30:1-2 Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het: As iemand aan die Here ’n gelofte doen of met ’n eed ’n verpligting op hom neem, mag hy sy woord nie breek nie; hy moet hom aan alles hou wat hy beloof