Latest

15
Jul
15 Julie / Handelinge 13:38-39 / Vergifnis

15 Julie / Handelinge 13:38-39 / Vergifnis

Dankie Here dat ek nie hoef staat te maak op my eie werke of vermoë om by U geregverdig te word nie, maar dat ek deur my geloof en vertroue in Jesus Christus vergifnis kan kry en voor u geregverdig verklaar kan word.
1 min read
14
Jul
14 Julie / Handelinge 2:38 / Vergifnis

14 Julie / Handelinge 2:38 / Vergifnis

Saam met leringe en teologie, moet daar aksie ook gepaard gaan. Mense moet kan toepas dit wat ons vir hulle leer.
1 min read
13
Jul
13 Julie / Markus 3:28-29 / Vergifnis

13 Julie / Markus 3:28-29 / Vergifnis

Die Fariseërs wou nie erken dat Jesus die Seun van God is nie en dat die werk / wonderwerk wat Jesus doen, van God afkomstig is nie. Alle sondes kan die mens vergewe word, behalwe die sonde teen die Heilige Gees.
1 min read
12
Jul
12 Julie / Markus 1:4 / Vergifnis

12 Julie / Markus 1:4 / Vergifnis

Die doop van Johannes was nie 'n nuwe doop nie, maar een wat die Jode mee bekend was.
1 min read
11
Jul
11 Julie / 1 Johannes 2:12 / Vergifnis

11 Julie / 1 Johannes 2:12 / Vergifnis

As jy 'n kind van God is, dan is daardie dinge agter jou! Jy is vergewe en geheilig in die Naam van Jesus Christus. Kom ons lewe soos mense wat verlos is!
1 min read
10
Jul
10 Julie / 1 Johannes 1:9 / Vergifnis

10 Julie / 1 Johannes 1:9 / Vergifnis

Ek het daardie aand my Sondagskool juffrou gebel om die nuus met haar te deel en sy het dadelik vir my gesê ek moet 1 Johannes 1:9 gaan lees en die vers memoriseer.
1 min read
09
Jul
9 Julie / Jakobus 5:15 / Vergifnis

9 Julie / Jakobus 5:15 / Vergifnis

Dié van ons wat sterk is in die geloof moet uit kyk vir dié om ons wie siek is en ook geestelik swaar kry; wie afgemat en moeg is.
1 min read
08
Jul
8 Julie / Romeine 4:7-8 / Vergifnis

8 Julie / Romeine 4:7-8 / Vergifnis

“Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. Geseënd is die
1 min read
07
Jul
7 Julie / Lukas 17:3-4 / Vergifnis

7 Julie / Lukas 17:3-4 / Vergifnis

Sjoe, Jesus het nie doekies omgedraai om vir Sy dissipels te verduidelik hoe belangrik dit is om te vergewe nie.
1 min read
06
Jul
6 Julie / Lukas 7:47 / Vergifnis

6 Julie / Lukas 7:47 / Vergifnis

'n sondaar wat besef dat hul verlore is en baie genade ontvang het, kan nie anders as om vir die Here lief te wees en om Hom te dank nie.
1 min read