3 Oktober / Soos 'n stad sonder 'n muur / Spreuke 25:28
Iemand wie nie selfbeheersing het nie, is so weerloos soos 'n stad sonder 'n muur.
2 Oktober / Persoonlike oorwinning / Spreuke 16:32
’n Geduldige mens het meer waarde as ’n bedrewe vegter, ’n mens met selfbeheersing meer as iemand wat ’n stad
1 Oktober / Selfbeheersing / Spreuke 5:22-23
Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing.
30 September / Volgende Tema / Efesiërs 5:1-2
Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus
29 September / Is God jou eerste liefde? / Openbaring 2:4
Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. - Op. 2:
28 September / Kom jy met 'n slaanding? / 1 Korintiërs 4:21
Wat verkies julle? Moet ek met ’n slaanding na julle toe kom, of in liefde en in ’n gees van
27 September / Hoop sonder skaamte / Romeine 5:5
Moenie skaam wees oor die Hoop in Christus nie!
26 September / Doen jou naaste geen kwaad / Romeine 13:10
Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. - Rom.
25 September / Wie se kind is jy? / 1 Johannes 3:10
Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe
24 September / Hulle wil jy nie lief hê nie / 1 Petrus 2:17
Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser. - 1 Pet. 2:17
Dit is