5 Maart – Wag sonder antwoorde
Goed is dit om stil te hoop op die verlossing van die Here. - Klaagliedere 3:26 (AFR20)
Oordenking:
Wag
4 Maart – God voel stil
Hoe lank nog, Here ? Gaan U my vir altyd vergeet? Hoe lank nog gaan U u gesig vir my verberg?
3 Maart – Twyfel is menslik
Onmiddellik roep die vader van die kind uit: “Ek glo! Kom my ongeloof te hulp!” - Markus 9:24 (AFR20)
2 Maart – Hoekom gebeur dit?
Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My
1 Maart – Wanneer dinge swaar raak
Die Here is na aan hulle wat gebroke harte het; wie se gees verpletter is, verlos Hy. - Psalms 34:
28 Februarie – Liefde wat bly
En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde. - 1 Korintiërs 13:
27 Februarie – Genade in verhoudings
Uit sy volheid het ons almal genade ontvang – ja, genade op genade. - Johannes 1:16 (AFR20)
Oordenking:
God se
26 Februarie – Bid vir jou mense
Gebed verbind ons harte aan God en aan mekaar.
25 Februarie – Liefde hou aan
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles. - 1 Korintiërs 13:7 (AFR20)
Oordenking:
Ware liefde hou aan
24 Februarie – Om mekaar te dra
God roep ons om mekaar se laste te dra. Dit is deel van Christelike gemeenskap.