6 Oktober / Is selfbeheersing genade? / Titus 2:11-14
Die gesonde leer van die Evangelie is goed vir ons.
5 Oktober / Die Gees Bemagtig Ons / 2 Timoteus 1:7
Krag, liefde en selfbeheersing...
4 Oktober / Christen lewe gekenmerk deur selfbeheersing / Handelinge 24:25
Paulus het hierdie 3 elemente uitgelig omdat dit in kontras was met Feliks se persoonlike leefstyl.
3 Oktober / Soos 'n stad sonder 'n muur / Spreuke 25:28
Iemand wie nie selfbeheersing het nie, is so weerloos soos 'n stad sonder 'n muur.
2 Oktober / Persoonlike oorwinning / Spreuke 16:32
’n Geduldige mens het meer waarde as ’n bedrewe vegter, ’n mens met selfbeheersing meer as iemand wat ’n stad
1 Oktober / Selfbeheersing / Spreuke 5:22-23
Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing.
30 September / Volgende Tema / Efesiërs 5:1-2
Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus
29 September / Is God jou eerste liefde? / Openbaring 2:4
Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. - Op.
28 September / Kom jy met 'n slaanding? / 1 Korintiërs 4:21
Wat verkies julle? Moet ek met ’n slaanding na julle toe kom, of in liefde en in ’n gees van
27 September / Hoop sonder skaamte / Romeine 5:5
Moenie skaam wees oor die Hoop in Christus nie!