13 November / Nuttige Werk / Titus 3:8
Dit is ’n betroubare woord. Daarom wil ek hê dat jy van hierdie dinge met groot nadruk moet getuig, sodat
12 November / Onderhou jouself / 1 Tessalonisense 4:11
Laat dit vir julle 'n saak van eer wees om rustig te lewe, julle met julle eie sake besig
11 November / Werk asof vir die Here / Efesiërs 6:6-9
Moenie net werk om deur julle eienaars raakgesien te word en so in mense se guns te kom nie; werk
10 November / Moenie jou werknemer in doen nie / Maleagi 3:5
Dan sal Ek na julle toe kom as regter: Ek sal sonder versuim regspreek teen dié wat hulle met toordery
9 November / Lei deur te dien / Matteus 20:26-28
Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar
8 November / Een vir die baas / Efesiërs 6:9
En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink daaraan dat die Here in
7 November / Jy moet 'n plan hê / Spreuke 16:3
Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. - Spr. 16:3
Spreuke het baie
6 November / Resep vir sukses / 2 Timoteus 2:6
Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste ’n deel van die oes te kry. Dink na oor wat
5 November / Staan op en werk / Spreuke 6:10-11
Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval die armoede
4 November / Sorg vir jou eie mense / 1 Timoteus 5:8
As iemand nie vir sy eie mense en veral nie vir sy huisgesin sorg nie, het hy die geloof verloën