3 Desember / Hy red ons / Titus 3:5
Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond
2 Desember / Ligdraers / Filippense 2:12-13
My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat
1 Desember / Nie 'n slaaf nie / Romeine 6:6
Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig
30 November / 'n Nuwe hart / Esegiël 36:26-27
Ek sal julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en
29 November / Christus se liggaam as offer / Hebreërs 10:10
Omdat God dit so wou, is ons vir Hom afgesonder deurdat Jesus Christus sy liggaam as offer gebring het, eens
28 November / Heilige lewenswandel / 1 Petrus 1:14-16
Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by
27 November / Gered en geroep / 2 Timoteus 1:9
Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond
26 November / Reinig jou liggaam en gees / 2 Korintiërs 7:1
Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en
25 November / Wees Volmaak / Matteus 5:48
“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.” - Matt. 5:48
Jesus sluit die kort gesprek af
24 November / 'n Werk van God / 2 Tessalonisense 2:13-14
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van