9 April 2023 / Hy leef, daarom leef ek / Johannes 11:25-26
Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe
8 April 2023 / Regter en sonde / Job 19:27-29
Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna
2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15
As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. - Spr 21:15
30 Maart 2023 / Raad van vriende / Spreuke 27:9
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
29 Maart 2023 / Die Woord bring vreugde / Ps 19:9
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder:
28 Maart 2023 / Wees bly oor beproewings / Jakobus 1:2-4
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof
27 Maart 2023 / Getrou aan die waarheid / 3 Johannes 3-4
Ek was baie bly toe hier medegelowiges kom en van jou trou aan die waarheid vertel, hoe jy in die
26 Maart 2023 / Gelukkig Vergewe / Psalm 32:1-2
’n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde
25 Maart 2023 / Die een wat die lewe meer geniet / Spreuke 15:15
Dit gaan altyd sleg met ’n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is ’n fees. - Spr 15:15
24 Maart 2023 / Verheug in swaarkry / 1 Petrus 1:6-9
Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings sodat