2 Februarie 2023 / 'n Hoër roeping / Matteus 4:19
Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” – Matt.
1 Februarie 2023 / Koste van dissipelskap in die familie / Matteus 10:37-39
“Hy wat sy vader of moeder liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie;
31 Januarie 2023 / Dade wat getuig / 1 Johannes 2:4-6
Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ’n leuenaar, en die waarheid is nie
30 Januarie 2023 / 21 Treë: Dissipelskap / Matteus 8:18-22
Toe Jesus die menigte mense rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee om na die oorkant toe te vertrek. ’n
28 Januarie 2023 / Onderrig met geduld / 2 Timoteus 4:2
"... verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee
27 Januarie 2023 / God se goedheid / Romeine 2:4
God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou
26 Januarie 2023 / Geduld en hoogmoed / Prediker 7:8
’n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed. - Pred. 7:8
25 Januarie 2023 / 'n Teken van wysheid / Prediker 19:11
’n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees. - Pred. 19:11
Om
24 Januarie 2023 / Ons het werk om te doen! / 2 Petrus 3:9
Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig
23 Januarie 2023 / Stel die voorbeeld / 2 Timoteus 3:10
Maar jy het my nagevolg in leer, lewenswandel en lewensdoel, in geloof, geduld, liefde en volharding... - 2 Tim. 3: