6 Januarie 2023 / Goeie raad / Spreuke 27:9
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
5 Januarie 2023 / Maats kan jou breek / Spreuke 18:24
Maats kan jou breek, maar daar kan ook ’n vriend wees wat nader is as ’n broer. - Spr. 18:
4 Januarie 2023 / Harde liefde / Spreuke 27:5-6
’n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly. Op ’n vriend wat jou seermaak, kan jy reken; iemand
3 Januarie 2023 / Kies jou maats / Spreuke 22:24-25
Moenie maats maak met ’n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie: dalk leer
2 Januarie 2023 / Help mekaar op / Prediker 4:10
As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om
1 Januarie 2023 / Vergifnis in vriendskap / Spreuke 17:9
Wie ’n verkeerde optrede teenoor homself verontagsaam, soek goeie verhoudinge; wie ’n saak bly ophaal, bring verwydering tussen vriende. -
31 Desember / Baie Dankie 2022 / Kolossense 1:27-29
God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die
30 Desember / Moenie kwaad praat nie / Jakobus 4:11-12
Moenie van mekaar kwaad praat nie, broers. Hy wat van sy broer kwaad praat of sy broer veroordeel, praat kwaad
29 Desember / Liefde wat sterf / Johannes 15:12-13
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat
28 Desember / Doen aan ander... / Lukas 6:31
Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. - Lukas 6:31
'n Baie bekende vers en gesegde.