Diensbaarheid 29 Mei 2023 / Uitdaging vir Diensbaarheid / Galasiërs 5:13-15 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as ’n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op
beloftes 28 Mei 2023 / Ons kan God ken / 1 Johannes 5:20-21 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe. Liewe kinders, bly dus weg van die afgode
beloftes 27 Mei 2023 / Belofte van Vreugde / Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. - Ps 16:11 Die Psalmis het geweet dat daar in die Here 'n belofte van vreugde lê. Dit is nie 'n vreugde wat gewortel is in
beloftes 26 Mei 2023 / Belofte van trou / Maleagi 2:15-16 Die Here het man en vrou een gemaak, een in liggaam en gees. En waarom een? Omdat Hy wil hê dat daar ’n nageslag moet wees, wat Hom eer. Beheers julle, moenie ontrou wees aan die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is nie. Die Here die
beloftes 25 Mei 2023 / Jy sal vergewe word / 1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely—Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. - 1 Joh 1:9 Hierdie is een van my gunsteling verse. As ons ons sondes bely, sal God ons vergewe. God is getrou en regverdig en as
beloftes 24 Mei 2023 / Jy is nie alleen nie / Hebreërs 13:5-6 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan ’n mens aan
beloftes 23 Mei 2023 / Vrede vir gelowiges / Psalm 85:9 Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir dié wat Hom getrou dien. Hulle moet net nie weer afdwaal nie. - Ps 85:9 Een van die beloftes van God wat ons as Christene op kan staat maak is die
beloftes 22 Mei 2023 / Die beloofde Heilige Gees / Lukas 24:29 En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.” - Lukas 24:49 Die Heilige Gees van God is 'n belofte aan elkeen wat die Naam van God aanroep en
beloftes 19 Mei 2023 / Ons moet volhard / Hebreërs 10:36-39 Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het. Nog net “’n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie. En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy
beloftes 18 Mei 2023 / Beloftes word deur Jesus vervul / 2 Korintiërs 1:18-20 So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie, want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit is ek en Silvanus en Timoteus, aan julle verkondig het, is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God,
beloftes 17 Mei 2023 / Geloof en Beloftes / Romeine 4:19-22 Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en dat Sara te oud was om kinders te hê, het sy geloof nie verswak nie. Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy
beloftes 16 Mei 2023 / God verander nie / Jakobus 1:17-18 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie. Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons,
beloftes 15 Mei 2023 / God jok nie / Titus 1:2 ... en wat hoop gee op die ewige lewe. God wat sy woord hou, het die ewige lewe lank gelede aan ons belowe. - Titus 1:2 God doen Sy Woord gestand. Hy jok nie. Dit wat Hy belowe of sê, dit doen Hy. In Numeri 23:19 lees ons ook:
beloftes 14 Mei 2023 / Verewig Versadig / Johannes 7:38 Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” - Joh 7:38 Daar is mense wat hul hele lewe lank soek na iets om die gat of begeerte wat diep binne in hul hart is te bevredig.
beloftes 13 Mei 2023 / 'n Belofte vir hierdie lewe / 2 Petrus 1:3-4 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het.
beloftes 12 Mei 2023 / Belofte van redding / Handelinge 2:38-39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar
beloftes 11 Mei 2023 / Beloftes / Numerie 30:1-2 Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het: As iemand aan die Here ’n gelofte doen of met ’n eed ’n verpligting op hom neem, mag hy sy woord nie breek nie; hy moet hom aan alles hou wat hy beloof
respek 9 Mei 2023 / Respek by die werk / 1 Timoteus 6:1-2 Gelowiges wat as slawe onder ’n jukstaan, moet hulle eienaars met alle eerbied bejeën, sodat niemand sal kwaad praat van die Naam van God en van die Christelike leer nie. Slawe wat gelowige eienaars het, moet aan hulle nie minder eerbied betoon omdat hulle saam broers is nie. Hulle moet
respek 8 Mei 2023 / Respekteer kinders / Kolossense 3:20-21 Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Vaders, moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie. - Kol 3:20-21 Ek is seker dat baie mense dit vreemd hoor as ek sê, respekteer kinders.
respek 5 Mei / Respek in die huwelik / Kolossense 3:18-19 Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo. Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie. - Kol 3:18-19 Respek is 'n baie belangrike element in die huwelik. Wedersydse respek teenoor man en vrou,
respek 4 Mei 2023 / Disrespek teenoor ouers / Eksodus 21:17 “Wie sy pa of ma vloek, moet doodgemaak word." - Eks 21:17 Ons kyk na respek en hoe ons ons oues moet respekteer, maar die Ou Testament was baie streng oor die gevolge van iemand wie hul ouers nie respekteer nie. Dit is nogals 'n groot straf
respek 3 Mei 2023 / Respek en 'n lang lewe / Efesiërs 6:1-3 Kinders wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is ’n baie belangrike gebod. En daar is nog ’n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.
respek 2 Mei 2023 / Respekteer jou ouers / Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. - Eks 20:12 Partykeer spot ek en sê dat die enigste waarborg wat ons het in hierdie lewe is om ons ouers te eer. As gelowiges
respek 1 Mei / Respekteer ander gelowiges / Kolossense 3:9-11 En moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God. Hier is dit nie van
respek 30 April 2023 / Respekteer die armes / Spreuke 14:31 Wie ’n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor ’n arm mens ontferm, eer God. - Spr 14:31 Ons het gekyk na 'n paar aspekte van respek teenoor God, maar nou kyk ons na 'n paar ander elemente van respek. Ons moet respek hê vir