13 Maart 2023 / Weerhou my van versoekings / Matteus 6:13
"... en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose." - Matt 6:13
12 Maart 2023 / Vergewe soos jy vergewe / Matteus 6:12
"... en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree" - Matt 6:12
11 Maart 2023 / Daaglikse Voorsiening / Matteus 6:11
"Gee ons vandag ons daaglikse brood" - Matt. 6:11
Nadat ons God se naam groot gemaak het
10 Maart 2023 / U wil alleenlik / Matteus 6:10b
"... laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel." - Matt 6:10b
Wanneer
9 Maart 2023 / God se Koninkryk / Matteus 10a
"... laat u koninkryk kom" - Matt 6:10a
Nadat ons God se Naam geloof en prys het, dan
8 Maart 2023 / Loof Sy Naam / Matteus 6:9b
"... laat u Naam geheilig word" - Matt 6:9b
Gebed moet begin deur ons fokus eers op God
7 Maart 2023 / Ons Vader / Matteus 6:9a
“So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is ..." - Matt. 6:9a
Ons gebed moet begin
6 Maart 2023 / Hy weet wat jy nodig het / Matteus 6:8
Moet dan nie soos hulle maak nie, want julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van
5 Maart / Praat sin / Matteus 6:7
“Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene ’n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede
4 Maart / In jou kamer / Matteus 6:6
Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy