22 Mei 2023 / Die beloofde Heilige Gees / Lukas 24:29
En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly
19 Mei 2023 / Ons moet volhard / Hebreërs 10:36-39
Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.
18 Mei 2023 / Beloftes word deur Jesus vervul / 2 Korintiërs 1:18-20
So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie, want Jesus Christus,
17 Mei 2023 / Geloof en Beloftes / Romeine 4:19-22
Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en
16 Mei 2023 / God verander nie / Jakobus 1:17-18
Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het,
15 Mei 2023 / God jok nie / Titus 1:2
... en wat hoop gee op die ewige lewe. God wat sy woord hou, het die ewige lewe lank gelede aan
14 Mei 2023 / Verewig Versadig / Johannes 7:38
Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste
13 Mei 2023 / 'n Belofte vir hierdie lewe / 2 Petrus 1:3-4
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom
12 Mei 2023 / Belofte van redding / Handelinge 2:38-39
Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en
11 Mei 2023 / Beloftes / Numerie 30:1-2
Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het: As iemand aan