13 Oktober / Wees wakker / 1 Tessalonisense 5:6
Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons wakker bly en nugter wees. - 1 Tes. 5:
12 Oktober / Dissipline ter wille van die Evangelie / 1 Korintiërs 9:25-27
Almal wat aan ’n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om ’n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar
11 Oktober / Ouderdom en selfbeheersing / Titus 2:2
Sê vir die ouer mans hulle moet nugter wees, eerbaar, verstandig, gesond en vas in geloof, liefde en volharding. - Ti.
10 Oktober / Verstandig / 1 Timoteus 3:2-3
’n Ouderling moet onberispelik wees, getrou aan sy vrou, nugter, verstandig, beskaaf, gasvry en bekwaam om te onderrig; hy moenie
9 Oktober / Dis 'n Vrug / Galasiërs 5:22-23
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge
8 Oktober / Teregwysing is Goed! / Job 5:17
Dit gaan goed met die mens wat deur God tereggewys word. Jy moet nie die bestraffing van die Almagtige verontagsaam
7 Oktober / Kry dit onder beheer / 2 Petrus 1:3-7
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom
6 Oktober / Is selfbeheersing genade? / Titus 2:11-14
Die gesonde leer van die Evangelie is goed vir ons.
5 Oktober / Die Gees Bemagtig Ons / 2 Timoteus 1:7
Krag, liefde en selfbeheersing...
4 Oktober / Christen lewe gekenmerk deur selfbeheersing / Handelinge 24:25
Paulus het hierdie 3 elemente uitgelig omdat dit in kontras was met Feliks se persoonlike leefstyl.