28 Augustus / Werklike liefde / 1 Johannes 4:10
Daardie diep behoefte om geliefd te wees en om in jou hart vergenoegd te kan wees, kan net deur God se liefde bevredig word.
27 Augustus / Hoe lief is God vir jou? / 1 Johannes 4:9
Maak seker dat jy genoeg tyd in God se Woord spandeer sodat jy jouself gedurig kan herinner aan hoe groot Sy liefde vir jou is.
26 Augustus / Wie nie lief het nie / 1 Johannes 4:8
Liefde spruit vanuit 'n wedergebore natuur en ook vanuit gemeenskap (fellowship) of 'n verhouding met God.
25 Augustus / Het jy lief? / 1 Johannes 4:7
Jy kan vir my of jouself jok en sê baie naby, maar die bewys lê in hoeveel liefde daar in jou lewe is vir jou naaste en selfs jou vyande.
24 Augustus / Vrouens respekteer jul mans / Efesiërs 5:33
Sjoe. Ek kan al klaar hoor hoe party mense dalk hieroor gaan warm word onder die kraag!
23 Augustus / Mans wees lief / Efesiërs 5:25
Dames, hierdie is een van daardie verse wat jy met jou man moet deel!
22 Augustus / Liefde die belangrikste vrug / Galasiërs 5:22-26
Die maatstaf vir hoe geestelik volwasse iemand is, word bepaal deur hoe sigbaar die vrug van die Gees in hul lewe is.
21 Augustus / Liefde verslind nie / Galasiërs 5:14-15
Vader, help my om altyd in liefde op te tree wanneer mense met my opvatting, siening of teologie verskil.
20 Augustus / Dien mekaar in liefde / Galasiërs 5:13
Die uitdaging lê daarin dat ons nooit ons eie sondes wat ons van bewus is net moet aanvaar en dink "ag dit is okay", Jesus vergewe my...
19 Augustus / Liefde een van drie / 1 Korintiërs 13:13
'n Ongelowige weerspieël weer die drie teenoorgestelde elemente van ongeloof, wanhoop en haat.