Riaan le Roux

Riaan le Roux

12
Jul
12 Julie / Markus 1:4 / Vergifnis

12 Julie / Markus 1:4 / Vergifnis

Die doop van Johannes was nie 'n nuwe doop nie, maar een wat die Jode mee bekend was.
1 min read
11
Jul
11 Julie / 1 Johannes 2:12 / Vergifnis

11 Julie / 1 Johannes 2:12 / Vergifnis

As jy 'n kind van God is, dan is daardie dinge agter jou! Jy is vergewe en geheilig in die Naam van Jesus Christus. Kom ons lewe soos mense wat verlos is!
1 min read
10
Jul
10 Julie / 1 Johannes 1:9 / Vergifnis

10 Julie / 1 Johannes 1:9 / Vergifnis

Ek het daardie aand my Sondagskool juffrou gebel om die nuus met haar te deel en sy het dadelik vir my gesê ek moet 1 Johannes 1:9 gaan lees en die vers memoriseer.
1 min read
09
Jul
9 Julie / Jakobus 5:15 / Vergifnis

9 Julie / Jakobus 5:15 / Vergifnis

Dié van ons wat sterk is in die geloof moet uit kyk vir dié om ons wie siek is en ook geestelik swaar kry; wie afgemat en moeg is.
1 min read
08
Jul
8 Julie / Romeine 4:7-8 / Vergifnis

8 Julie / Romeine 4:7-8 / Vergifnis

“Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. Geseënd is die
1 min read
07
Jul
7 Julie / Lukas 17:3-4 / Vergifnis

7 Julie / Lukas 17:3-4 / Vergifnis

Sjoe, Jesus het nie doekies omgedraai om vir Sy dissipels te verduidelik hoe belangrik dit is om te vergewe nie.
1 min read
06
Jul
6 Julie / Lukas 7:47 / Vergifnis

6 Julie / Lukas 7:47 / Vergifnis

'n sondaar wat besef dat hul verlore is en baie genade ontvang het, kan nie anders as om vir die Here lief te wees en om Hom te dank nie.
1 min read
05
Jul
5 Julie / Markus 11:25 / Vergifnis

5 Julie / Markus 11:25 / Vergifnis

Goddelike vergifnis vir gelowiges en vergifnis teenoor jou medemens kan nie losgemaak word van mekaar nie.
1 min read
04
Jul
4 Julie / Matteus 18:21-22 / Vergifnis

4 Julie / Matteus 18:21-22 / Vergifnis

Hoeveel keer sal jy iemand vergewe wat iets verkeerd doen teenoor jou? Hoeveel van ons sal iemand 3 of selfs 7 kanse gee? Maar, sal jy iemand elke liewe keer vergewe soos Jesus hier opdrag gee?
1 min read
03
Jul
3 Julie / Matteus 9:6 / Vergifnis

3 Julie / Matteus 9:6 / Vergifnis

Ek en jy kan nie ander mense se sondes vergewe om hul die ewige lewe te gee nie, maar ons kan wel hul vergewe sodat ons die verhouding met hulle kan herstel of in vrede kan lewe.
1 min read