Riaan le Roux

Riaan le Roux

01
Aug
1 Augustus / Matteus 3:17 / Liefde

1 Augustus / Matteus 3:17 / Liefde

Ek probeer my in dink hoe ongelooflik dit moes wees om daar teenwoordig te wees en dit te hoor en sien gebeur. Hoe kosbaar!
1 min read
31
Jul
31 Julie / Miga 6:8 / Liefde

31 Julie / Miga 6:8 / Liefde

God soek 'n verhouding met ons, dat ons Hom sal dien omdat ons Hom graag wil dien en nie omdat dit 'n las is wat Hy op ons plaas nie.
1 min read
30
Jul
30 Julie / Psalm 86:14 / Liefde

30 Julie / Psalm 86:14 / Liefde

God se liefde gaan gepaard met Sy barmhartigheid, genade, lankmoedigheid en trou. Hierdie eienskappy komplimenteer mekaar.
1 min read
29
Jul
29 Julie / Deuteronomium 6:4-5 / Liefde

29 Julie / Deuteronomium 6:4-5 / Liefde

Die doel of uiteinde daarvan is dat Israel God moet lief hê met hul hele wese. Hart, siel en krag.
1 min read
28
Jul
28 Julie / 'n Nuwe Tema / Liefde

28 Julie / 'n Nuwe Tema / Liefde

Is jy lief vir mense? Hoe lief jy die mense in jou lewe het, word getoon deur hoe maklike n vinnig jy hulle kan vergewe en verby hul foute kyk.
1 min read
27
Jul
27 Julie / Lukas 23:34 / Vergifnis

27 Julie / Lukas 23:34 / Vergifnis

Hoe treë ek en jy op in "ons laaste oomblikke"? Wanneer ons frustreerd, moeg, kwaad of uitgeput is... wanneer ons op ons laaste is... het jy dan steeds die kapasiteit of vermoë om ander te vergewe?
1 min read
26
Jul
26 Julie / Psalm 25:11 / Vergifnis

26 Julie / Psalm 25:11 / Vergifnis

Ons weet dat God getrou is en ons sondes vergewe (1 Jn. 1:9), maar wat vir my uitstaan is dat Dawid God smeek. Die dui aan dat Dawid 'n verhouding met God het en die verhouding skoon wil hou.
1 min read
25
Jul
25 Julie / Matteus 18:35 / Vergifnis

25 Julie / Matteus 18:35 / Vergifnis

Jesus waarsku ons dat dieselfde met ons sal gebeur as ons, wie al ons sondes in geloof vergewe is, nie dieselfde vergifnis aan ander toon nie.
1 min read
24
Jul
24 Julie / Nehemia 9:17 / Vergifnis

24 Julie / Nehemia 9:17 / Vergifnis

Al draai ons ons rug op God, draai Hy nie Sy rug op ons nie. God is lankmoedig, genadig en barmhartig. Alles wat Hy doen, doen Hy uit liefde.
1 min read
23
Jul
23 Julie / Daniel 9:8 / Vergifnis

23 Julie / Daniel 9:8 / Vergifnis

God is 'n regverdige God en Hy moet sonde straf. Daniel erken dat die teëspoed en ellende wat hulle oorgekom het, het hulle oor hulself gebring omdat hulle ongehoorsaam was aan God en dat hulle dit verdien.
1 min read