15 November / Wees Heilig / Levitikus 11:44-45
Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig. Julle mag
14 November / Tema: Heiligmaking / Romeine 12:1-2
En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan
13 November / Nuttige Werk / Titus 3:8
Dit is ’n betroubare woord. Daarom wil ek hê dat jy van hierdie dinge met groot nadruk moet getuig, sodat
12 November / Onderhou jouself / 1 Tessalonisense 4:11
Laat dit vir julle 'n saak van eer wees om rustig te lewe, julle met julle eie sake besig
11 November / Werk asof vir die Here / Efesiërs 6:6-9
Moenie net werk om deur julle eienaars raakgesien te word en so in mense se guns te kom nie; werk
10 November / Moenie jou werknemer in doen nie / Maleagi 3:5
Dan sal Ek na julle toe kom as regter: Ek sal sonder versuim regspreek teen dié wat hulle met toordery
9 November / Lei deur te dien / Matteus 20:26-28
Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar
8 November / Een vir die baas / Efesiërs 6:9
En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink daaraan dat die Here in
7 November / Jy moet 'n plan hê / Spreuke 16:3
Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. - Spr. 16:3
Spreuke het baie
6 November / Resep vir sukses / 2 Timoteus 2:6
Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste ’n deel van die oes te kry. Dink na oor wat